Sorry, registration has ended.

Die 'Social Justice"bediening het as hul eerste projek klere by die gemeente lede versamel ten einde op 21 Oktober 2018 die inwoners van Syferfontein Informele Nedersetting te gaan verras. Die Kerk Brigade het 'n optog deur Syferfontein gely en Brs. Louis Pretorius, Martin (Sweety) Pietersen en Ferryl Petersen het die Woord van God daar verkondig. Die Jeug bediening het gehelp met die verspreiding van die klere onder die inwoners. Nog foto's in die Gallery


  • Date: 2018/10/21 09:00 AM
  • Location syferfontein informal housing (Map)

I BUILT MY SITE FOR FREE USING