Sorry, registration has ended.

Tydens die Sendingraad se bewusmakings projek is die gemeente van die kerk uitgenooi na die eerste van vele sulke geleenthede. Groot en klein het hul opwagting gemaak by die kerkgrond. Vir die kinders was daar 'n springkasteel en die groot mense het mekaar die stryd aangesê rondom die dominoe tafel. Die dag het op die gepaste manier begin deur die Sendingraad sameroeper Mnr Lionel Fortuin waarna die gaste van 'n gesondheidsdrankie ""Vrugte smoothy" , wat deur die "Health and Wellness" bediening gemaak was voorsien was. Die manne het die hitte trotseer en was besig om te braai terwyl Br Charlie Stoffels 'n heerlike potjie gemaak het. Nog foto's in die Gallery


  • Date: 2018/12/17 09:00 AM
  • Location 22 Church Street, Pacaltsdorp, George, South Africa (Map)

I BUILT MY SITE FOR FREE USING