Pacaltsdorp UCC gedenk Palm Sondag

Pacaltsdorp UCC gedenk Palm Sondag

Die gemeente het op Sondag 14 April 2019, om 8h30 by die Klipkerk bymekaar gekom. Ouderling Richards Lewis het die Diens gelei en die lede het met die lied: Voorwaarts Christen Stryders" na die grootkerk begin stap.

Read More  

Ete vir bejaardes

Die vrou van die kerk het vir die bejaardes van die kerk n ete voorberei op die 12 Desember . Die tannies het hul tyd opgeoffer om vir die mensies kos te maak. Baie dankie aan die mense wat die ou mensies aangery het ,en dankie ook aan die aunties wat die kos gemaak het . Die tannies dat julle jul tyd opgeoffer het om vir die bejaardes voedsel te maak ,aan God kom die eer .Die Here seën u en beskerm u

Read More  
I BUILT MY SITE FOR FREE USING