This site is under Construction. Sorry for any inconvenience!!
Ere Diens - 9h00 in kerk Katkesante - na kerk in Groot kerk Aand Diens - 18h00 kerk Sunday Service - 9h00 in church Evening Service - 18h00 in church
Mannekoor Oefening 19h00 by die kerk Men's Choir Practice 19h00 at the church
Junior Kooroefening - 17h00 in kerk Brigade Byeenkoms - 18h00 by JB Anderson Saal Praise & Worship oefening - 19h00 in kerk Junior Choir practice - 17h00 in church Brigade - 18h00 at JB Anderson Hall Praise & Worship practice - 19h00 in church
Brigade Orkes oefening - 18h00 by JB Anderson Saal Senior koor oefening - 19h00 in kerk Brigade Band practice: 18h00 at JB Anderson Hall Senior Choir practice: 19h00 at church
Jeug byeenkoms - 18h00 by Jeugsentrum Boederband byeenkoms - 18h00 by Groot kerk Youth gathering: 18h00 at Youth Centre "Broederband" gathering: 18h00 at Church
Title | Date | Day | Location |
---|---|---|---|
CONFIRMATION SUNDAY | 01 Dec 2024 | Sunday | 22 Church Street, Pacaltsdorp, George, South Africa |
Sunday Service | 17 Nov 2024 | Sunday | 22 Church Street, Pacaltsdorp, George, South Africa |
Oorsig van die verskillende Bedieninge en Eenhede binne die Mission Council
Read MoreVroue bemoediging
Goeie môre familie, vir die volgende twee weke gaan die vrou van die gemeente mekaar bemoedig. Ons gaan tot 3 September 2021 om 07:15 van die vroue hoor. https://linktr.ee/Pacs_uccsa .
Br Sam May
Predikant, Intern en Diakens
SERVICES AND SONGS
FATHERS DAY '21: https://youtu.be/JtVAefNLbaM 208 BIRTHDAY SERVICE: https://youtu.be/KOlkun9yzYI MOTHERS DAY SLIDE SHOW: https://youtu.be/YIioJpmicQY
Predikant (Reverend)
Waarnemende Kerksekretaris (Acting Church Secretary)
Kasier
Minute Sekretaris
Sendingraad Sameroeper
Ad lid
Ad lid
Wyk 01 (Ward 01)
Wyk 02 (Ward 02)
Wyk 03 (Ward 03)
Wyk 04 (Ward 04)
Wyk 05 (Ward 05)
Wyk 06 (Ward 06)
Wyk 03 (Ward 03)
Ouderling
Ouderling
Ouderling
MC Convener
MC Secretary
Youth Ministry
Youth Ministry
Children's Ministry
Children's Ministry
Men's Ministry
Men's Ministry
Women's Ministry
Women's Ministry
Womens Fellowship
Womens Fellowship
Sosiale Justice
Sosiale Justice
Health And Wellness
Health And Wellness
Old age & Disability
Old age & Disability
Communication
Communication
Music Development Ministry
Music Development Ministry
Training in Mission Ministry
Training in Mission Ministry
Worship and Literary
Reverend of local Church
Admin Official
Caretaker
Katigeet
Katigeet
Katigeet
Katigeet
Katigeet
Onderleier
Sekretaris
Kasier
Leier (Leader)
Sekretaris
Onderleier
Kasier
Kommitee lid
Kommitee lid
Kommitee lid
Kommitee lid
Kommitee Lid
Sr Hester Pockpas
Tel No: 044-878 0877 Epos : Pacsucc@telkomsa.net Kantoor ure: 08h00 tot 16h00 Office Hours:
Br Winston Junnies
.
Br. Sam Mey
VACANT
Br Johannes Hartnicl
Cell
Diaken Jan Botha
Cell
Dianken Jacobus Carelse
Cell 082 351 9153
Vacant
Cell: 0-- --- ----
VAKANT
VAKANT
VAKANT
Vacant
VAKANT
VACANT
Elke maand is n ander kanker bewisheidsmaand .ons is gewoond dat dit net oktober n kanker bewisheidsmaand is ,maar elke maand het n kanker .
Read MoreDomestic Violence is often thought to include only physical violence,but the conduct that constitutes domestic violence varies in nature and frequency The domestic violence act ,1998 regulates the procedure to be followed in cases of domestic violence,and affords legal remedies to victims
Read More25 November - 10 Desember Enough is Enough stop the violence against woman and children .Your mother is also a women
Read MoreDagga Misbruik is die proses wanneer n stof misbruik word . Is the drug most abused across the board by adults youth and kids .Gives felling of euphoria and well being
Read MoreSource: World Health Organization 24 hour hotline 0800 029 999 WhatsApp Support Service 0600 123 456
Read MoreAd/Lid
Ad/lid
Leier / Leader
Cell no. 084 631 9332
Onderleier
Cell no.
Sekretaris
Cell no.
Tesourier
Cell no. 083 305 8283
Ad/lid
Cell no.
Koorleier
Voorsitter
Onderleier
Sekretaris
Kasier
Leier
Voorsitter
Sekretaris
Kasier
Leier
Leier
1813 TO 1818
Carulus August Pacalt was born on 7 October 1772 in Kralovè Hradec in Bohemia. Pacalt arrived in Hoogekraal in April 1813 and began working among the vanishing tribe of Outeniquas. Pacalt worked for five an a half years with the tribe till his untimely death at an early age of 46 years after a short illness. He was burried in the Missionares Acre in Pacaltsdorp.
1819 - 1822
Johan Georg Messer is in 1773 in Hesse, Duitsland gebore. In Maart 1819 arriveer Messer in Pacaltsdorp waar hy vir 3 jaar werksaam was. Messer verlaat Pacaltsdorp in 1822 Gamtoosvallei. Eerw. Messer sterf op 7 Junie 1845 en word in Uitenhage begrawe.
1822 to 1848
William Anderson was born on 1 December 1769 in London, England. The Anderson family arrived in Pacaltsdorp on 17 January 1822. Rev Anderson served the Pacaltsdorp community for 30 years and he died on 24 September 1852
1848 - 1882
Theophilus Atkinson was op 25 Oktober 1804 in Ipswich, England gebore. Die Atkinson familie kom op 15 November 1848 in Pacaltsdorp aan, waar Eerwaarde Atkinson by Eerw. William Anderson oor neem. Eerw Atkinson tree amptelik uit bediening in Januarie 1882 en sterwe op 15 Februarie 1890 ouderdom 85.
1879 TO 1922
George Beattie Anderson was born on 7 Julie 1853 in Aberdeenshire, Scotland. He arrived in Pacaltsdorp on 24 July 1879 and started his ministry among the people of Pacaltsdorp. He also reopened the school after it was forced to close in 1865 due to a lack of funds. Rev Anderson died on 21 April 1923.
1923 TO 1957
John Brown Anderson, seun van Eerw GB Anderson word op 17 November 1884 in Pacaltsdorp gebore. Hy begin in 1903 klas gee by die kerkskool en 1923 neem hy oor as predikant. Desember 1943 tree Eerw JB Anderson uit as onderwyser na 40 jaar diens. Hy sterf op 3 Junie 1957.
1963 TO 1986
Frederick Ernest McMaster was born on 16 August 1909 in Grahamstown, South Africa. He started his service in Pacaltsdorp in February 1963 and ended it officially in May 1986. He agreed to by in service until a new minister was appointed. His last service was Saturday 18 July 1987 as Rev McMaster passed away 2 days later on 20 July 1987.
1987 TO 1999
Roland Creswell Conley is in Port Elizabeth gebore. Sy bediening begin 1 Mei 1987 en eindig 12 jaar later op in Desember 2011.
2002 TO 2011
Christopher Saaiman was op 30 July 1973 in Prieska, Noordkaap in Suid Afrika gebore. Eerw. Saaiman het sy matriek aan Pacaltsdorp Hoërskool voltooi in het ook sy diens Julie 2002 aan Pacaltsdorp UCC begin en dit eindig Desember 2011.
2013 TO PRESENT
Gerhard Human was born on 24 October 1959 in Willowmore, Easter Cape. The Human family came to Pacaltsdorp on the dawn of the congregation's 200th birthday in 2013. Rev Human is currently still the shepherd of the Pacaltsdorp UCC flock.
Kategeet
Kategeet
Kategeet
Kategeet
Kategeet
Katageet
Leier
Op Sondag 1 Desember 2019 word die katkesante ingeseen as nuwe lidmate van die United Congregational Church of Southern Africa [UCCSA]
Read MoreEn wanneer hierdie verganklike met onverganklikheid beklee is en hierdie sterflike met onsterflikheid beklee is, dan sal vervul word die woord wat geskrywe is: Die dood is verslind in die oorwinning. Dood, waar is jou angel? Doderyk, waar is jou oorwinning? Die angel van die dood is die sonde, en die krag van die sonde is die wet. Maar God sy dank, wat ons die oorwinning gee deur onse Here Jesus Christus. Daarom, my geliefde broeders, wees standvastig, onbeweeglik, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle arbeid in die Here nie tevergeefs is nie.
Read MoreEn wanneer hierdie verganklike met onverganklikheid beklee is en hierdie sterflike met onsterflikheid beklee is, dan sal vervul word die woord wat geskrywe is: Die dood is verslind in die oorwinning. Dood, waar is jou angel? Doderyk, waar is jou oorwinning? Die angel van die dood is die sonde, en die krag van die sonde is die wet. Maar God sy dank, wat ons die oorwinning gee deur onse Here Jesus Christus. Daarom, my geliefde broeders, wees standvastig, onbeweeglik, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle arbeid in die Here nie tevergeefs is nie.
Read MoreA group of 15 men attended the first of several future sessions, regarding the roles and responsibilities of men in the Church, community and home. Men's convener, Br. Mervyn November opened the session by welcoming all men present and introduced Pastor Clifford Spies.Read More
Title | Date | Day | Location |
---|---|---|---|
FAMILIE DAG - 17 DESEMBER 2018 | 17 Dec 2018 | Monday | 22 Church Street, Pacaltsdorp, George, South Africa |
SYFERFONTEIN KLERE PROJEK | 21 Oct 2018 | Sunday | syferfontein informal housing |
BESOEK AAN ROSEMOOR TE HUIS | 18 Oct 2018 | Thursday | Attakwas Street, Levallia, George, South Africa |
WITFONTEIN UITSTAPPIE | 29 Sep 2018 | Saturday | Witfontein Nature Reserve, South Africa |
Pacaltsdorp UCC is a 211 year old church in the heart of the Garden Route. We have a rich history dated back to 1813.